Scheppie Saus – 20 April 2008

Dag trippie na Scheppie Saus met die Cruiser Club. Ja en daar nooi Christo my mos uit om die Cruiser klub te join op ‘n dag trip na Scheppie Saus. Die wat vir my en Christo ken sal dit ironies vind aangesien
hy ‘n groot Toyota man is en ek weer ‘n Land Rover bigot…maar nou ja, jy kyk nie ‘n gegewe perd in die bek nie en ek wou in elk geval voel hoe Christo se
nuwe 70 Cruiser perform. Lees verder……

Continue reading

(11) views