De Hollansche Molen

Marais het besluit om sy 50ste verjaardag by De Hollandsche Molen in Wemmershoek te hou. Wat ‘n fantastiese kampeerplek vir die hele gesin!

Die meul wat nou gerestoureer is.

Vele groot swembaddens wat deur die Bergrivier gevoer word

 Met die intrapslag kry jy die gevoel van skoonheid en netheid

  Baie ander fasiliteite beskikbaar soos ‘n winkel, ATM en kroeg

 en self ‘n restaurant vir ligte etes

 Baie oop speelplek vir almal

 en goeie, streng reels wat maak dat almal in vrede kan saam kamp

 Nie aldag dat jy ‘n veilige swem area het met wilgerbome wat oor jou kyk nie

 

 Ons kampeerplek

Vet pret in die Bergrivier

Vir verdere inligting gaan na hulle uitstekende web tuiste. Dit is popvol inligting en verwysings nodig om daar te uit kom.

Kampering en dagbesoek tariewe hier. Chalet tariewe hier.

Nog ‘n klomp foto’s:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

(11) views

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.